Shopping security
Die heel oulikste boeke op jou boekrak!
Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier. Die reeks is in Afrikaans en Engels geskryf en spreek al die dinge aan wat vir babas en kleuters belangrik is. Die boekies is ‘n ideale manier om jou kleuter op ‘n prettige én snaakse manier te leer.
Daar is vyf boekies in die reeks – troeteldiere, kleure, teenoorgesteldes, syfers en klanke.
- deur José Palmer, Reinette Lombard and Nandi Lessing-Venter
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jun 22 - Jun 27
US$40
Get nowSign up to your membership to get coupons up to
15%
Get nowOpportunity to enjoy order discount up to 15% off
Top-Converting Item to Boost Your Average Order