Shopping security
Ons almal ken die name van Afrika se Groot 5: die olifant, luiperd, renoster, buffel en leeu. Maar het jy al die Klein 5 ontmoet? Die olifantmuis met sy neus soos ‘n trompet, die luiperdskilpad met sy kolle, die renosterkewer met sy skerp neus, die dapper buffelwewer en die piepklein mierleeu met sy geniepsige tande. ‘n Mens kyk hulle maklik mis in Afrika se wildernis, want hulle is baie klein! ‘n Parmantige spinnekop het by die Klein 5 se huis ingebreek. Kan die Klein 5 hom uitkry voordat hy al hulle kos opeet?
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jun 23 - Jun 28
US$40
Get nowSign up to your membership to get coupons up to
15%
Get nowOpportunity to enjoy order discount up to 15% off
Top-Converting Item to Boost Your Average Order